'n Veilige Natuurlike Oplossing

Goeie dag. Ek wil net graag my terugvoer gee. My man het Stop Smoke prober en vandag is hy reeds 5 maande rookvry. Baie dankie Stop Smoke, jou produk het ons lewens verander.

Hou op Rook Binne 7 Dae

Dit is maklik om op tehou rook wanneer jy ons natuurlike Stop Smoke Fibre Shake Kapsules gebruik. Is u moeg vir produkte wat nie werk nie?

 

Hoekom sukkel meeste mense om op te hou rook?

  • Meeste rookers erken dat hulle moet op hou om tabak te gebruik. Hulle sal graag wil op hou rook.
  • Hulle weet dat dit hinder hulle gesondheid en die welstand van hulle geliefdes.
  • Hulle besef dat dit hulle geld kos. Rookers besef dat hulle die geld kon beter gebruik het.
  • Rookers besef dat die wetgewing maak dit al hoe moeliker om sigarette te geniet.
  • Rookers besef dat as hulle op hou sigarette rook, sal hulle heel moontlik weer begin rook binne drie weke.
  • Rookers besef dat om te baklei teen nikotien drange is moeilik en aaklig.
  • Meeste rookers het al teminste een keer probeer om die gewoonte te los en dit misluk. Rookers hou dan maar aan met die gewoonte om te rook.
  • Klink dit bekend?

 

Dit is nie jou skuld dat jy nie kan op hou rook nie!

Hou op rook!

  • Sien jy dit raak dat op ʼn sigarette pakkie daar staan geskryf dat rook sleg is vir jou gesondheid?
  • Maar sigaret maatskappye skryf nie op hulle produk net hoe verslawend dit is om te rook nie.
  • Sigaret maatskappye sê nie vir jou dat jou lyf sal opstand gee as jy net eenvoudig op hou rook.
  • Hulle sê nie vir jou dat jy heel moontlik gaan misluk as jy eenvoudig op hou rook nie.
  • Omdat 98% van mense misluk as hulle op hou rook begin hulle weer rook binne 3 weke.
  • Hulle sê nie vir jou dat sigarette bemoelik jou lewe.
  • Hulle sê nie vir jou dat selfs al slaag jy dit om op te hou rook nie, sal jy seker opeindig
  • waar jy onbeheerlik ooreet en oordoen nie.
  • Sigaret maatskappye wys net die goeie kant van rook en dit is dat ʼn mens dit sal geniet om te rook.

 

Is dit moontlik om weg te breek van nikotien verslawing?

JA!!! Dit is moontlik om weg te breek van nikotien

verslawing en kan eintlik maklik wees!

 

Bekendstelling…

Die Stop Smoke Fibre Shake Kapsules kit produk en daar is baie meer in die produk as net Kapsules.

 

As jy net besluit om eenvoudig op te hou rook en om sigarette te los sal jou lyf opstand gooi.  Wanneer ʼn mens rook gee die sigarette nikotien af en jou lyf raak gewoond aan die nikotien en dit word deel van die chemiese balans in jou lyf. Wanneer jy op hou rook gooi jy jou hele lyf in ʼn chemiese wanbalans. Die wanbalans maak dat jy deur nikotien ontrekkings simptome gaan. Die Fibre Shake Kapsules kit kit balanseer die wanbalans in jou lyf sonder dat jy nodig om nikotien te gebruik.

 

Die Fibre Shake Kapsules kit kit verminder jou lyf se drange en ook met die moedversteurings. Jy hoef dan nie deur ʼn aaklige beproewing te gaan nie, soos wat jy sal verwag nie. Die Fibre Shake Kapsules kit kit sit jou in beheer. Jy hoef nie staat te maak op onbeheerlik ooreet van lekkernye nie.

 

Die Fibre Shake Kapsules kit maak dat meeste mense oor die ergste is binne 3 dae. Jy kry ‘n twee week toevoer en ons sal aanbeveel dat jy die hele toevoer klaar maak om te verseker dat die drange nie terug kom op ‘n later datum nie.

 

Jy dink seker, ag nog ‘n “wonderwerk produk” wat die wêreld belowe.

 

Hoe kan Fibre Shake Kapsules kit jou help om jou nikotien verslawing te beindig?

 

  1. Dit WERK. Fibre Shake Kapsules kit het ‘n baanrekord vanaf 1999 met ‘n sukseskoers van 98%. KLIEK HIER om te lees van ons gelukkige kliente.
  2. Die produk was oorspronklik ‘n Fibre Shake maar nou het ons dit in ‘n pil verander, dis hoekom die produk Fibre Shake genoem is. Dit is gerieflik, jy kan dit enige plek, enige tyd neem, solank jy eet voor jy ons Fibre Shake Kapsules kit drink.
  3. Jy het nie nodig om deur ekstra spanning of oordoening van lekkernye eet te gaan nie. Fibre Shake Kapsules kit se kliente het eintlik berig dat hulle gewig verloor terwyl hulle Fibre Shake Kapsules kit gebruik het om op te hou rook.
  4. Jy hoef nie ‘n sterk wilskrag tehê nie, Fibre Shake Kapsules kit help jou lyf om die chemiese wanbalans van die nikotien ontrekking simptone te balanseer en dit help jou lyf dit te hanteer dat jy nie meer rook nie. Die produk maak dit makliker om die sielkundige probleme te hanteer op ‘n dag tot dag basis.
  5. Fibre Shake Kapsules kit kan jou baie geld spaar. Hoeveel kos dit jou per maand om sigarette te koop? Hoeveel sal dit jou kos om sigarette te koop vir die jaar? Die produk kos R380 vir ‘n twee week toevoer wat jy moet klaar gebruik. Daarna hoef jy nie weer Die produk te koop nie, want jy is rook vry, drange en moedversteurings vry.

 

 

Wat maak Fibre Shake Kapsules‘n goeie keuse om te gebruik wanneer jy wil op hou rook?

 

  1. Die produk is ‘n natuurlike produk en is veilig om te gebruik. Fibre Shake Kapsules kit is veilig
    om gebruik te word deur swanger vrouens en mense wat ly aan diabetes.
  2. Fibre Shake Kapsules kit het ‘n 98% sukseskoers wat bewys dat die produk werk.
  3. Fibre Shake Kapsules kit bevat geen nikotien nie, soos ander maklike ontrekkingsprodukte nie.
    Fibre Shake Kapsules kit gee jou lyf die ekstra vitamiene en dit gebruik natuurlike bestanddele
    om jou lyf te versterk teen die nikotien ontrekkings simptone.
  4. Fibre Shake Kapsules kit word binne 3 dae afgelewer…

 

Is gereed om op te hou rook?

Vat beheer van jou lewe en verander jou lewe vir beter. Dink so bietjie daaraan hoeveel jy elke maand betaal vir sigarette. Jy kan nou jou lewe vir ander vir net R380 wat jou sal minder kostes dra as twee weke se sigarette.
(Jy sal dalk n paar ander noodsaaklik produkte nodig hê.)

 

VIR SLEGS R380,00

(sluit aflewering in Suid Afrika in. Internationale kliente moet ons asseblief kontak vir afleweringskostes)