Hoe om te Bestel

Hoe om te Bestel

NEEM KENNIS: Slegs in Suid Afrika – Internasionale kliente moet ons asb kontak vir afleweringskostes.

Om jou produk te bestel en op te hou rook is so maklik
soos 1-2-3:

  1. Kies die produk en maak jou bestelling, betaal deur een van ons betaal metodes bv. EFT, direkte inbetaling of aanlyn betaling.
  2. Stuur bewys van betaling (sms direk vanaf die bank, PDF of foto geneem met selfoon – per Whatsapp), sel nommer, metode van aflewering EN VOLLEDIGE aflewerings-adres na sel nommer  0822 123 896 – of stuur ‘n epos van die bewys na stopsmoke247@gmail.com. U kan ook ‘n faks stuur na 086 414 6024
  3. Ons sal vir jou ‘n “tracking” nommer van jou pakkie SMS, en dit sal dan binne drie (3) werksdae by jou deur afgelewer word.