Hou op Rook Binne 7 Dae

Dit is maklik om op te hou rook wanneer jy ons natuurlike Stop Smoke Fibre-Quit Kapsules gebruik. Is u moeg vir produkte wat nie werk nie?

Hoekom sukkel meeste mense om op te hou rook?

  • Meeste rokers erken dat hulle moet ophou om tabak te gebruik. en sal graag wil ophou rook.
  • Hulle weet dat dit hul gesondheid benadeel – en die van hul geliefdes.
  • Hulle besef dat dit hulle geld kos, en dat hulle die geld beter kon gebruik het.
  • Rokers besef dat wetgewing dit al hoe moeiliker maak om sigarette te geniet.
  • Rokers besef dat as hulle ophou om sigarette te rook, sal hulle heel moontlik weer begin rook binne drie weke.
  • Rokers besef dat dit moeilik is om teen die drange van nikotien onttrekking te veg.
  • Meeste rokers het al ten minste een keer probeer om die gewoonte te los en misluk.
  • Klink dit bekend?
stop smoking,quit smoking

Dit is nie jou skuld dat jy nie kan ophou rook nie!

  • Jy kan sien dat daar op ʼn sigaret pakkie geskryf staan dat rook sleg is vir jou gesondheid…
  • Maar sigaret maatskappye skryf nie op hulle produk presies hoe verslawend dit is om te rook nie.
  • Sigaret maatskappye sê nie vir jou dat jou liggaam in opstand  sal kom as jy net eenvoudig ophou rook nie.
  • Hulle sê ook nie vir jou dat jy bes moontlik gaan misluk as jy eenvoudig ophou rook nie.
  • 98% van mense misluk – as hulle ophou rook, begin hulle weer binne 3 weke.
  • Hulle sê nie vir jou dat sigarette jou lewe kompliseer nie.
  • Hulle sê nie vir jou dat, selfs al slaag jy daarin om op te hou rook, sal jy uiteindelik – bes moontlik  – vind dat jy jouself ooreet.
stop smoking, quit smoking, fibre-quit caps,natural,safe

Is dit moontlik om weg te breek van nikotien verslawing? JA!!!
Dit is moontlik om weg te breek van nikotien verslawing en kan eintlik maklik wees!

Ons bied u...

Fibre-Quit Kapsules

As jy net besluit om eenvoudig op te hou rook en om sigarette te los, sal jou liggaam in opstand kom. Wanneer ʼn mens rook, raak jou liggaam gewoond aan die nikotien en dit word deel van die chemiese balans in jou liggaam. Wanneer jy ophou rook, veroorsaak dit dus ʼn chemiese wanbalans. Die wanbalans veroorsaak nikotien-ontrekking simptome. Fibre-Quit Kapsules balanseer die wanbalans in jou liggaam sonder dat dit nodig is om weer nikotien te gebruik.

Die produk verminder jou rooklus, en help ook met die gemoedversteurings. Jy hoef dan nie deur ʼn aaklige beproewing te gaan soos wat jy sou verwag nie. Fibre-Quit Kapsules stel jou in beheer. Jy hoef nie staat te maak op oor-eet of lekkernye nie.

Die meeste mense wat die produk gebruik, is oor die ergste is binne 3 dae. Jy kry ‘n twee weke voorraad, en ons beveel aan dat jy die hele kursus voltooi om te verseker dat die drange nie terugkeer in die toekoms nie.

Jy dink seker, ag, nog ‘n “wonderwerk produk” wat die wêreld belowe….

Hoe kan Fibre-Quit Kapsules kit jou help om jou nikotien verslawing te beeindig?

  1. Dit WERK. Fibre-Quit Kapsules is beproef sedert 1999, met ‘n sukses-syfer van 98%. KLIEK HIER om te lees van ons gelukkige kliente.
  2. Die produk was oorspronklik ‘n “shake” – van daar die oorspronklike naam Fibre Shake – maar dit word tans verpak as kapsules omdat kliente dit meer gerieflik vind.
  3. Dis nie nodig om jouself te oor-eet, of onnodige stres te ervaar nie.
  4. Jy hoef nie ‘n yster-wil te hê nie, Die produk help jou liggaam om die chemiese wanbalans – as gevolg van die nikotien ontrekking – te verwerk.
  5. Die produk maak dit dus makliker om die psigiese druk te hanteer op ‘n dag tot dag basis.
  6. Fibre-Quit Kapsules kan jou baie meer geld spaar as wat dit kos. Hoeveel kos dit jou per maand om sigarette te koop? Hoeveel sal dit jou kos om sigarette te koop vir die jaar?

Wat maak Fibre-Quit Kapsules‘n goeie keuse om te gebruik wanneer jy wil ophou rook?

  1. Dis ‘n natuurlike produk en is veilig om te gebruik. Fibre-Quit Kapsules is veilig vir gebruik deur swanger vroue, vroue wat borsvoed, en mense wat ly aan diabetes.
  2. Fibre-Quit Kapsules het ‘n 98% sukses-syfer wat bewys dat die produk werk.
  3. Fibre-Quit Kapsules bevat geen nikotien nie, anders as ander “maklike” ontrekkingsprodukte.
    Fibre-Quit Kapsules gee jou liggam die ekstra vitamiene en minerale, en dit bevat natuurlike bestanddele wat help met die nikotien ontrekkings-simptone.
  4. Fibre-Quit Kapsules word binne 3 werksdae afgelewer…

Is jy gereed om op te hou rook?

Neem beheer van jou lewe  – dink daaraan hoeveel jy elke maand betaal vir sigarette. Jy kan nou jou lewe verander vir minder as ‘n maand se sigaret-geld.

VIR SLEGS R380,00

(sluit aflewering in binne Suid Afrika. Internasionale kliente moet ons asseblief kontak vir afleweringskostes)

Artikels

Tieners vind dit moeiliker as hulle ophou rook…

In party gebiede is rook onder tieners besig om [...]

Wat het jy hierdie maand uitgerook?

As jy nog nie besluit het om op te [...]

Wil Jy Regtig Ophou Rook? Lees Verder…

So baie mense wil graag ophou rook – maar [...]

Moet jy dalk jou werkers help om op te hou rook?

Sodra jy al die veranderbares begin optel, begin die [...]

Rook jy, of is jy in beheer van jou eie lewe?

Dink mooi: Rook jy, of is jy in beheer [...]

Would you risk going to jail for having a smoke?

The South African government plans to use the threat [...]

In die ou dae was dit “in” om sigarette te rook…

As mens terugkyk na ou rolprente, was dit destyds [...]

Hou op Rook – en maak Meer Vriende

Met die eerste oogopslag maak die stelling dalk nie [...]