FAQs

Frequently Asked Questions


Fibre-Quit Kapsules is spesiaal en uniek teenoor ander ophou rook produkte want dit:

  1. Verwyder die nikotien uit jou gestel, en dit verminder die onttrekkings-simptome en behoefte om te rook.
  2. Jou liggaam word ontgif, wat ook die minder bekende giftige stowwe van die sigarette uit jou gestel verwyder.
  3. Die produk word gemaak van natuurlike bestaandele, en dit maak dit veilig om gebruik te word deur enige iemand.
  4. Geen verdere nikotien word tot jou gestel toegevoeg nie – en dit verkort die tydperk wat jou liggaam benodig om die onttrekking te oorkom.
  5. Die produk het ‘n 98% sukses-syfer vanaf 1999.

Fibre-Quit Kapsules, met aflewering ingesluit, kos R490. Ons lewer die produk af per koerier by jou huis (of adres van jou keuse) af.

NEEM KENNIS: Aflewering is net ingesluit as jy in Suid Afrika woon. Kontak ons asseblief indien jy buite Suid Afrika woon – om te reel vir aflewering.

Ons voeg ook yster pille by, en dit help vir gemoedsversteurings. Wanneer jy ophou rook, ervaar jy onttrekkings simptome, en dit veroorsaak dat jy gemoedsversteurings ervaar.

Fibre-Quit Kapsules onttrek die nikotien uit jou gestel, en herstel die chemiese wanbalans wat ontstaan wanneer jy ophou rook. As jy weer begin rook nadat jy die produk begin gebruik het, mag jy naarheid ervaar.

 As rokers net eenvoudig ophou rook, begin hulle meer (en soms onbeheerlik) te eet – om die drange en gemoedsversteurings te verwerk. Jy sal nie gewig optel weens Fibre-Quit Kapsules nie. Fibre-Quit Kapsules gee vir jou liggaam wat dit nodig het, en verminder so jou drange en gemoedsversteurings. Dit verminder dan weer die behoefte om te oor-eet.

Die Fibre-Quit Kapsules word twee keer per dag gedrink na ete. Neem drie kapsules na ontbyt en neem drie kapsules in die middag voor 3 uur. Neem een yster-anvulling tablet met ontbyt, en nog een met aand-ete. Die produk gee gewoonlik ekstra energie, en indien jy die kapsules later neem, kan dit veroorsaak dat jy sleg slaap.

Jy hou dadelik op met rook en begin die Fibre-Quit Kapsules te drink. Die kapsules begin dadelik om jou nikotien ontrekking simptome te verminder; binne die eerste drie dae verloor jy normaalweg alle begeerte om te rook. Die Fibre-Quit Kapsules kursus duur vir twee weke, en ons beveel aan dat jy die kursus voltooi. Dit verseker dat die drange nie terugkeer op ‘n latere stadium nie.

Fibre-Quit Kapsules is natuurlik en veilig om gebruik te word deur enige iemand wat wil op hou rook. Fibre-Quit Kapsules kan gebruik word deur mense wat op medikasie is vir cholesterol, diabete, epilepsie en depressie. Swanger vrouens en vrouens wat borsvoed kan ook Fibre-Quit Kapsules gebruik.

Fibre-Quit Kapsules bestaan uit sewe verskillende kruie en speserye. Wanneer die kruie en speserye in ‘n sekere verhouding gemeng word, besit dit buitengewone eienskappe.

Despite the fact that there are many products out there, Fibre-Quite Capsules are unique because:

  1. Nicotine is withdrawn from your system, causing you to lose the desire to smoke.
  2. Your body is detoxified – removing all the lesser known poisonous substances contained in cigarettes.
  3. The totally natural formula makes it safe for use by anyone.
  4. No additional nicotine is added to your system – reducing the period needed to “clean up”.
  5. A proven track record since 1999 – with a very high success rate.