Hoe gebruik ‘n mens Fibre-Quit Kapsules?

Die Fibre-Quit Kapsules word twee keer per dag gedrink na ete. Neem drie kapsules na ontbyt en neem drie kapsules in die middag voor 3 uur. Neem een yster-anvulling tablet met ontbyt, en nog een met aand-ete. Die produk gee gewoonlik ekstra energie, en indien jy die kapsules later neem, kan dit veroorsaak dat jy sleg slaap.