Hoe lank sal Fibre-Quit Kapsules vat om te begin werk?

Jy hou dadelik op met rook en begin die Fibre-Quit Kapsules te drink. Die kapsules begin dadelik om jou nikotien ontrekking simptome te verminder; binne die eerste drie dae verloor jy normaalweg alle begeerte om te rook. Die Fibre-Quit Kapsules kursus duur vir twee weke, en ons beveel aan dat jy die kursus voltooi. Dit verseker dat die drange nie terugkeer op ‘n latere stadium nie.