Kan jy enige newe-effekte ervaar as jy Fibre-Quit Kapsules gebruik?
Kan jy enige newe-effekte ervaar as jy Fibre-Quit Kapsules gebruik?Karien2018-09-17T16:34:48+02:00
Fibre-Quit Kapsules onttrek die nikotien uit jou gestel, en herstel die chemiese wanbalans wat ontstaan wanneer jy ophou rook. As jy weer begin rook nadat jy die produk begin gebruik het, mag jy naarheid ervaar.