Wat is nog ingesluit in die Fibre-Quit Kapsules kursus?

Ons voeg ook yster pille by, en dit help vir gemoedsversteurings. Wanneer jy ophou rook, ervaar jy onttrekkings simptome, en dit veroorsaak dat jy gemoedsversteurings ervaar.