Wat maak Fibre-Quit Kapsules spesiaal en uniek teenoor ander ophou rook produkte op die mark?

Fibre-Quit Kapsules is spesiaal en uniek teenoor ander ophou rook produkte want dit:

  1. Verwyder die nikotien uit jou gestel, en dit verminder die onttrekkings-simptome en behoefte om te rook.
  2. Jou liggaam word ontgif, wat ook die minder bekende giftige stowwe van die sigarette uit jou gestel verwyder.
  3. Die produk word gemaak van natuurlike bestaandele, en dit maak dit veilig om gebruik te word deur enige iemand.
  4. Geen verdere nikotien word tot jou gestel toegevoeg nie – en dit verkort die tydperk wat jou liggaam benodig om die onttrekking te oorkom.
  5. Die produk het ‘n 98% sukses-syfer vanaf 1999.