Wie mag Fibre-Quit Kapsules gebruik?

Fibre-Quit Kapsules is natuurlik en veilig om gebruik te word deur enige iemand wat wil op hou rook. Fibre-Quit Kapsules kan gebruik word deur mense wat op medikasie is vir cholesterol, diabete, epilepsie en depressie. Swanger vrouens en vrouens wat borsvoed kan ook Fibre-Quit Kapsules gebruik.