Bestel Nou

NEEM KENNIS: Slegs in Suid Afrika – Internasionale kliente moet ons asb kontak vir afleweringskostes.

Om jou produk te bestel en op te hou rook is so maklik
soos 1-2-3:

  1. Kies tussen aanlyn bestelling of betaal deur een van ons betaal metodes bv. EFT, direkte inbetaling of e-wallet. Kliek Hier om aanlyn te bestel.
  2. Stuur bewys van betaling (sms direk vanaf die bank, PDF of foto geneem met selfoon – per Whatsapp), sel nommer, metode van aflewering EN VOLLEDIGE aflewerings-adres na sel nommer  0822 123 896 – of stuur ‘n epos van die bewys na stopsmoke247@gmail.com. U kan ook ‘n faks stuur na 086 414 6024
  3. Ons sal vir jou ‘n “tracking” nommer van jou pakkie SMS, en dit sal dan binne drie (3) werksdae by jou deur afgelewer word.

Bankbesonderhede

Indien u per EFT of direkte deposito betaal, gebruik die genoemde rekening. Of Kliek Hier om aanlyn te koop.

Capitec Bank

Rekening Naam: Fibre Quit Caps

Rekening Nommer: 149 154 1189

Tipe Rekening: Spaar

Takkode: 470010

Verwysing: U Naam

Alternatiewe:

Vir alternatiewe reelings (e-wallet, Money Market, ens.), kontak ons asseblief op 0822 123 896 of epos stopsmoke247@gmail.com

Hoe om jou pakkie te “track”

Wanneer ons u pakkie gestuur het sal u Fibre-Quit agent u kontak met u tracking nommer vir Courier Guy, Postnet of Paxi (PEP) koeriers.  U sal die tracking/naspoor nommer benodig om u pakkie se vordering te volg. Kliek asb op die koerier wat u Stop Smoke agent gebruik het om u pakkie te stuur. U sal ‘n oop spasie sien waar u asseblief die tracking/naspoor nommer moet intik om ‘n opsomming van die pakkie te sien.

Kies u diensverskaffer om u pakkie na te spoor:

Courier Guy

Postnet

Paxi