Tieners vind dit moeiliker as hulle ophou rook…
In party gebiede is rook onder tieners besig om toe te neem – ten spyte van die beskikbaarheid van hedendaagse kennis. Dit blyk dat tieners dit moeiliker vind as volwassenes om op te hou rook, en met rede… Hou die [...]
Wat het jy hierdie maand uitgerook?
As jy nog nie besluit het om op te hou rook nie, mag jy dalk oorweeg om ‘n stappie terug te neem, en na dit kyk vanuit ‘n ander oogpunt – deur te meet wat jy prysgegee het die [...]
Wil Jy Regtig Ophou Rook? Lees Verder…
So baie mense wil graag ophou rook – maar dit bly net by praat, en daar kom uiteindelik niks van nie. Baie probeer selfs, maar gooi uiteindelik die handdoek in. “n Klein groepie druk deur en hou uiteindelik op [...]
Moet jy dalk jou werkers help om op te hou rook?
Sodra jy al die veranderbares begin optel, begin die syfers toon dat dit sin maak om jou rokende werknemers te help om op te hou rook waar moontlik. Oorweeg die volgende, en bepaal self watter effek dit op jou [...]
Rook jy, of is jy in beheer van jou eie lewe?
Dink mooi: Rook jy, of is jy in beheer van jou eie lewe? Want as jy rook, is jy nie heeltemal in beheer nie. Jy mag dalk beter voel wanneer jy gerook het, maar dis net tydelik… Hou die volgende [...]
In die ou dae was dit “in” om sigarette te rook…
As mens terugkyk na ou rolprente, was dit destyds die “in-ding” vir rolmodelle om te rook. Die uitbeelding van ‘n man wat rook is voorgehou as manlik, sterk, en onweerstaanbaar…. Wat het gebeur? Jong seuns het hulself met hul rolmodelle [...]
Hou op Rook – en maak Meer Vriende
Met die eerste oogopslag maak die stelling dalk nie veel sin nie: Hou op rook – en maak meer vriende. Maar as ons dieper begin kyk, raak baie dinge duideliker… Hou in gedagte dat die aantal rokers elke jaar minder [...]
Rook Laat Jou OUD Lyk Voor Jou Tyd
Alhoewel ons nie normaalweg daarna kyk of rokers ouer lyk as wat hulle werklik is nie, is daar ‘n defnitiewe korrellasie tussen jou gesig en landurige rookgewoontes – soveel so dat die term “smoker’s face” in 1985 tot die [...]