Hoeveel is tien jaar van jou lewe werd?
Ja- dis ‘n strikvraag. Hoeveel is tien jaar van jou lewe werd? Dis hoeveel jy – volgens statistieke – waarskynlik sal verloor as jy aanhou rook. So – hoeveel is dit werd? Ons ken almal die gevare van aanhou rook [...]
