Rook Laat Jou OUD Lyk Voor Jou Tyd
Alhoewel ons nie normaalweg daarna kyk of rokers ouer lyk as wat hulle werklik is nie, is daar ‘n defnitiewe korrellasie tussen jou gesig en landurige rookgewoontes – soveel so dat die term “smoker’s face” in 1985 tot die [...]