Wil Jy Regtig Ophou Rook? Lees Verder…

Wil Jy Regtig Ophou Rook? Lees Verder…

So baie mense wil graag ophou rook – maar dit bly net by praat, en daar kom uiteindelik niks van nie. Baie probeer selfs, maar gooi uiteindelik die handdoek in. “n Klein groepie druk deur en hou uiteindelik op met rook. Wat is die verskil tussen die wat wil en die wat dit wel doen?

stop smoking,quit smoking,fibre quit capsulesDis nie net wilskrag nie – want daar is baie mense met baie wilskrag wat eenvoudig nie kan ophou rook nie. Dieselfde geld vir deursettingvermoe. Daar is egter twee dinge wat die suksesvolle rookstakers in gemeen het:

1. Hulle het hule gedagtegang vroegtydig reggekry. Moenie se “ek gaan ophou rook, want my vrou hou nie daarvan nie”. Solank jy dit ter wille van iemand anders wil doen, sal jy nooit ‘n sterk genoeg motivering he om jou deur te dra nie. Se liewer “ek gaan ophou rook, en na dit gaan my vrou gelukkiger wees”.

Om jou gedagtegang reg te kry behels twee groot stappe – eerstens moet jy erken dat jou sigaret ‘n probleem is, en tweedens moet jy belsuit dat jy daarvan wil ontslae raak. Dit moet gebeur omdat JY dit wil he, want dit is JOU lewe en JOU keuse. Niemand anders s’n nie.

2. Hulle het hul gesonde verstand gebruik. As jy weet jy raak rusteloos as jy probeer ophou rook, kry iets om te doen wanneer jy wil rook. Speel ‘n speletjie op jou selfoon of jou rekenaar, teken iets, of doen iets kleins maar produktief. As jy weet jy begin meer eet as jy probeer ophou rook, hou iets byderhand wat nie so erg vetmaak nie – daar is baie opsies.

En dan – as jy al vantevore probeer ophou rook het en onsuksesvol was – probeer ‘n ander metode. As dit nie gewerk het die vorige keer wat jy eenvoudig jou sigarette weggegooi het nie, hoekom sal dit nou werk? Ja, as jou gedagtegang beter is het jy ‘n beter kans – maar wil jy dit waag?

Die laaste ding wat jy nodig het – veral as jy al vantevore probeer ophou rook het – is nog teleurstelling. Kyk rond, vra vrae tussen vriende wat opgehou het, en kyk watter metodes werk vir ander mense (maar wat jy self nog nie probeer gebruik het nie).

En gebruik jou gesonde verstand – sekere goed kan mos nie regtig werk nie. Soos om meer nikotien in jou gestel in te sit terwyl jy probeer ophou rook (plakkers, kougom, e-sigarette), of om anti-depressante te neem (ja – vra gerus jou dokter uit oor die gewilde voorskrif…:)…

So…

Kry jou gedagtegang reg. Dink logies. Kry iets wat werk – vir jou. En wees suksesvol.

Gereed om op te hou rook? Kliek Hier vir ‘n oplossing – beproef sedert 1999, totaal natuurlik en totaal veilig.

social position

Share this post