As jy nog nie besluit het om op te hou rook nie, mag jy dalk oorweeg om ‘n stappie terug te neem, en na dit kyk vanuit ‘n ander oogpunt – deur te meet wat jy prysgegee het die [...]
So baie mense wil graag ophou rook – maar dit bly net by praat, en daar kom uiteindelik niks van nie. Baie probeer selfs, maar gooi uiteindelik die handdoek in. “n Klein groepie druk deur en hou uiteindelik op [...]
Dink mooi: Rook jy, of is jy in beheer van jou eie lewe? Want as jy rook, is jy nie heeltemal in beheer nie. Jy mag dalk beter voel wanneer jy gerook het, maar dis net tydelik…
Hou die volgende [...]
As ‘n sigaret roker het jy seker al gewoond geraak aan die feit dat jou gewoonte geld sluk – en dalk selfs al die wiskunde gedoen. Maar daar is BAIE meer aan dit as die kostes van sigarette en [...]