Wil Jy Regtig Ophou Rook? Lees Verder…
So baie mense wil graag ophou rook – maar dit bly net by praat, en daar kom uiteindelik niks van nie. Baie probeer selfs, maar gooi uiteindelik die handdoek in. “n Klein groepie druk deur en hou uiteindelik op [...]