In die ou dae was dit “in” om sigarette te rook…
As mens terugkyk na ou rolprente, was dit destyds die “in-ding” vir rolmodelle om te rook. Die uitbeelding van ‘n man wat rook is voorgehou as manlik, sterk, en onweerstaanbaar…. Wat het gebeur? Jong seuns het hulself met hul rolmodelle [...]