Dink mooi: Rook jy, of is jy in beheer van jou eie lewe? Want as jy rook, is jy nie heeltemal in beheer nie. Jy mag dalk beter voel wanneer jy gerook het, maar dis net tydelik…
Hou die volgende [...]
As mens terugkyk na ou rolprente, was dit destyds die “in-ding” vir rolmodelle om te rook. Die uitbeelding van ‘n man wat rook is voorgehou as manlik, sterk, en onweerstaanbaar….
Wat het gebeur? Jong seuns het hulself met hul rolmodelle [...]