Moet jy dalk jou werkers help om op te hou rook?
Sodra jy al die veranderbares begin optel, begin die syfers toon dat dit sin maak om jou rokende werknemers te help om op te hou...
Rook jy, of is jy in beheer van jou eie lewe?
Dink mooi: Rook jy, of is jy in beheer van jou eie lewe? Want as jy rook, is jy nie heeltemal in beheer nie. Jy...
Would you risk going to jail for having a smoke?
The South African government plans to use the threat of jail time to force people to quit smoking… Yes, you read that right. We all...
In die ou dae was dit “in” om sigarette te rook…
As mens terugkyk na ou rolprente, was dit destyds die “in-ding” vir rolmodelle om te rook. Die uitbeelding van ‘n man wat rook is voorgehou...
Hou op Rook – en maak Meer Vriende
Met die eerste oogopslag maak die stelling dalk nie veel sin nie: Hou op rook – en maak meer vriende. Maar as ons dieper begin...
Rook Laat Jou OUD Lyk Voor Jou Tyd
Alhoewel ons nie normaalweg daarna kyk of rokers ouer lyk as wat hulle werklik is nie, is daar ‘n defnitiewe korrellasie tussen jou gesig en...
Hou op Rook – 7 Voordele van Ophou Rook
Vir meeste mense is die keuse om op te hou rook een van die moeilikste keuses om te maak – veral as jy vir ‘n...
Hoeveel Kos dit WERKLIK om Sigarette te Rook?
As ‘n sigaret roker het jy seker al gewoond geraak aan die feit dat jou gewoonte geld sluk – en dalk selfs al die wiskunde...
Hoeveel is tien jaar van jou lewe werd?
Ja- dis ‘n strikvraag. Hoeveel is tien jaar van jou lewe werd? Dis hoeveel jy – volgens statistieke – waarskynlik sal verloor as jy aanhou...
Hoekom Straf Jy Jouself so om te kan Rook?
Dis verbasend hoeveel rokers hulself sal straf net om te kan bly rook. Jy doen dit dalk uit gewoonte, maar het jy al ooit bymekaargetel...